Ek is digter, suster, ma, vrou, vriendin, dogter, skrywer, lover, tuinier, wyn aanhanger, kos freak en realis. En hierdie is hoe ek sin maak uit die wêreld om my. Hierdie is my persoonlike Disseksie.

Tuesday, February 14, 2017

'n kort liefdesgedig, want dit is immers Valentynsdag


ek wil al my paaie saam met jou loop
en as die paaie opraak sal ek my siel vir jou verkoop

ek wil my hart vir ewig in jou hande lê
ek wil al my mooi woorde net vir jou ore sê

ek wil vir ewig die rede wees vir jou lag
jou gister, jou more, jou elke dag

No comments: